1616,15 € für die CSAAWU

Spendenkampagne beendet - Geld überwiesen

Bei der Spendenkampagne zu welcher die FAU Anfang Januar aufgerufen haben kamen insgesamt 616,15 € € zusammen – Danke an alle Spender*innen! Dies ist der FAU aber zu wenig, entsprechend packen wir noch einmal 1000 € drauf, so dass wir den Kampf der CSAAWU mit insgesamt 1616,15 € (~21.000 Rand) unterstützen können. Auch wenn die CSAAWU inzwischen ihr erstes Spendenziel von 10.000 $ erreicht hat, ist dies bei weiten noch nicht genug, um die ihnen aufgebrummten gesamten Kosten zu decken.

Entsprechend rufen wir weiter zu direkten Spenden auf der Konto der CSAAWU (siehe unten) oder über Indiegogo auf.

Bank: Standard Bank / Kontonummer: 072003596 / Kontoinhaber: CSAAWU / Branch name: Tyger Manor / Branch code: 050410 / SwiftCode: SBZAZAJJ

Solidaritätserklärung in Afrikaans und English

Liewe Lede van die CSAAWU

Ons ondersteun jou stryd en jou strewe om 'n sterk vakbond van plaaswerkers in Suid-Afrika te bou, en stuur vir jou ons beste wense en solidariteit! Ons veroordeel jou onderdrukking deur die Suid-Afrikaanse arbeidshof. Ons erken dat CSAAWU se werk baie belangrik is vir werkers, en ons hoop dat jy 'n groot vordering in die vakbondvorming van plaaswerkers sal maak. Dit is ongelooflik om te sien dat daar 'n vakbond soos jy kan wees – met goed-omskrewe beginsels en wat besig is om die uitbuiting van plaaswerkers in Suid-Afrika te keer.

Ons, die Free Workers Union (FAU), is 'n self-georganiseerde federasie van plaaslike vakbonde in Duitsland. Ons weet hoe die onderdrukking van demokratiese, werker-beheerde en strydende vakbonde is - deur base, die regering en die groot vakbonde wat geen belangstelling hê in die bevordering van die werkers se stryd.

Ons het ook met dit in die verlede gehanteerd; ons hanteer met dit in die oomblik. Ons staan in die tradisie van syndicalisme: 'n belangrike deel van hierdie tradisie is internasionale solidariteit tussen werkers in verskillende lande! Aangesien ons oor jou geval van die Zabalaza Anarchist Communist Front gehoor het, het ons 'n interne en oop oproep vir skenkings in ons netwerke begin. Ons moes vakbonde wat beheerde van werkers is verdedig - vabonde wat nie gerig deur die elite is.

Alhoewel FAU 'n klein federasie is, ons is bly dat ons kan jou meer as 1600 Euro (sowat R21000) stuur, om jou in jou stryd teen onderdrukking te help. Ons hoop dat CSAAWU sal deur die moeilikheid goed aankom, sodat ons in 2016 julle groete vir jou 10de verjaardag kan stuur. Hou op kamerade!

Internasionalis groete
In Solidariteit
FAU

Dear Members of the CSAAWU

We support your struggle and your fight for a strong union of farmworkers in South Africa and send you our best wishes and solidarity! We condemn the repression by the South African Labour Court against CSAAWU. We recognize that the work CSAAWU does is extremely important for workers, and we hope you make great strides in the unionization of rural workers. It is amazing to see that there is a union like you – with clear principles that is taking up the fight against the exploitation in South Africa.

We, the Free Workers Union (FAU), are a self-organized federation of local unions in Germany. We know all about the repression of democratic, worker-based and fighting unions – by bosses, the state and the big unions that have no interest in advancing the workers’ struggle. We have dealt with it in the past, and we deal with it in the present.

We stand in the tradition of syndicalism: a strong part of this tradition is international solidarity between workers in different countries! Since we heard from the Zabalaza Anarchist Communist Front about your case, we started an internal and open call for donations within our networks.  We have to defend unions that are based on the workers and not directed by elites. Although FAU is a small federation, we are glad that we could send you more than 1600 Euro (around R21000) to assist you in your fight against repression. We hope that CSAAWU will get through all of this so that in 2016 we can send you greetings for your 10th anniversary. Keep on comrades!

Internationalist greetings
In Solidarity
FAU